Volksrepubliek Toewa

Тьʙа Arat Respuʙlika
Volksrepubliek van Toewa

1921-1944
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Tannoe Toewa
Ligging of Tannoe Toewa
Kaart van die Republiek Tiwa, voorheen die Volksrepubliek Toewa.
Hoofstad Kizil
51°43′N 94°27′O / 51.717°N 94.450°O / 51.717; 94.450Koördinate: 51°43′N 94°27′O / 51.717°N 94.450°O / 51.717; 94.450
Taal/Tale Tiwaans, Russies
Godsdiens Tibettaanse Boeddhisme, Sjamanisme
Regering Sosialistiese republiek
President Chertek Antsjimaa-Toka
Eerste Minister Saltsjak Toka
Historiese tydperk Tussenoorlogse tydperk
 - Gevestig 14 Augustus 1921
 - Geannekseer 11 Oktober 1944
Oppervlakte
 - 1944 170 500 km2
65 830 sq mi
Bevolking
 - 1944 skatting 95 400 
     Digtheid 0,6 /km² 
1,4 /sq mi
Geldeenheid akşa

Die Volksrepubliek Toewa (Tiwaans: Тьʙа Arat Respuʙlika, Toewa Arat Respoeblika, Russies: Тувинская Народная Республика; 1921–1944), ook bekend as Tannoe Toewa, was 'n gedeeltelik erkende onafhanklike staat in die gebied van die voormalige protektoraat Toewa van die Russiese Ryk. Dit was ’n satellietstaat van die Sowjetunie en is nou die Republiek Tiwa in die Russiese Federasie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search